Quantcast
Channel: Informasietegnologie » twitter
Browsing all 6 articles
Browse latest View live

Alle nuutste IT-nuus nou ook beskikbaar op Twitter

Informasie Tegnologie was nog altyd `n vinnige, dinamiese omgewing en Stellenbosch Universiteit se IT-afdeling is geensins anders nie. Die afgelope paar maande het ons probeer om kommunikasie met jou,...

View Article



Twitter geteiken deur kuberkrakers

Kuberkrakers gebaseer in China het onlangs toegang tot beide die New York Times en Wall Street Journal se sekuriteitstelsels verkry. Terselfdertyd het Twitter ook aangekondig dat ongeveer 250 000...

View Article

Toeter vs Twitter

Gereelde Kyknet-kykers weet teen die tyd al van die eerste Afrikaanse sosiale netwerk met die beskrywende naam, toeter.  Volgens toeter se webwerf is dit “Haas Das se nuuskas, Antie Stienie se stoep,...

View Article

Ek het `n voëltjie hoor fluit

Het jy al ooit gehoor van “Larry, the bird?”.  Ja, dis reg, selfs die Twitter-voëltjie het `n naam. Ons is waarskynlik bekend met die  aanlyn sosiale netwerk Twitter, maar weet ons meer as dat dit...

View Article

#Hutsteken

Voor sosiale media was `n hutsteken of octothorp die simbool op `n telefoonknopppie wat jy nooit gebruik het nie. Daardie dae is lankal verby.  Hutstekens (hashtags) is vandag deel van ons woordeskat...

View Article


Jy ly dalk aan FOMO

As jy nie kan ophou om na jou selfoon te loer vir e-posse en Twitter-kennisgewings of Facebook-opdaterings nie, ly jy waarskynlik aan FOMO. In `n vorige artikel het ons genoem dat die woord hashtag...

View Article
Browsing all 6 articles
Browse latest View live